Reis

Kom ervaar De Vette Mossel

De Vette Mossel
De Vette Mossel (Acorn Photography)

Ons by DeVette Mossel poog om veel meer te bied as bloot 'n ete - dit is 'n ervaring,in ongewone en informele omstandighede, waar jy saam met vriende (oues en nuwes)gesellig saam verkeer, waar niemand jou aanjaag nie en waar jy soveel seekoseet as waarvoor jy lus het - nes ons langs die Weskus maak.

Die uitstekendevoorbereiding van topgehalte seekos, in oorvloed, en waarde vir geld, is ons erns.Ons spyskaart bestaan uit nege gange van 16 disse wat ná mekaar as 'n rollende buffet voorgesit word.

Kontak: 064 552 6627; www.hermanus.devettemossel.co.za

De Vette Mossel
De Vette Mossel

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM