Aktiwiteite sluit in spesialeopvoedkundige en avontuurprogramme, natuuruitstappies, dag- en nagwildritte, voëlkyken kosmiese safari onder begeleiding van passievolle gidse.
Alle geriewe isrolstoelvriendelik, onder andere die eetsaal, kroeg, spa, gimnasium en privaateetdekke by verskeie romantiese liggings.
Elke privaat chalets het sye eie dekwat oor die reservaat onder uitkyk, tuiste van Sylvester, die Karoo-leeu en sytrop.
Kinders van alle ouderdomme welkom. 4x4-selfbestuurroete en kampering beskikbaar.
Kontak: 042 203 1700; 063 681 3552; kuzuko@legacyhotels.co.za; www.kuzuko.com; www.kuzukolodge.co.za














