'n Ysige kouefront het die afgelope naweek toegesak - sosialemediaplatforms gons met foto's en video's van Kaapse strate wat verspoel is. Weg het 'n draai gaan ry om dit af te neem!
Elders lê dik komberse sneeu. Kyk dié video van die golwe by die Seepunt-promenade in Kaapstad en lesers se kaskenades in die sneeu in die Mont Rochelle-natuurreservaat in die Franschhoekvallei.
Kyk hier na die video's:
Video's: Marcelle van Niekerk, Marietjie Booyens, Alexander Lloyd. Teken in op ons YouTube-kanaal om ons nuutste video's eerste te sien.

Nóg lesers het mooi foto's en video's met ons gedeel:


Het jy interessante weerinhoud?
Stuur dit na digitaal@weg.co.za en ons deel dit dalk op ons webwerf en sosiale media!













