Hier is vir jou 'n regstreekse beeld van Suid-Afrika se wolkbedekking. Die satellietfoto's word elke 15 minute geneem en jy kan hier die beweging van die weerfronte oor die afgelope uur sien.
Son en wolkdekking
Hier kan jy sien hoe die wolke oor die land beweeg. As jy nie kan sien nie, want dit is donker op die kaart, beteken dit die son het reeds oor daaardie deel van die land gesak.
Infrarrooi
Hier kan jy die prentjies heelnag dophou as jy sou wou.
Reën
Die belangrikste een van almal. Die ligte blou kolletjies op die kaart dui reën aan.












