Die lodgehet baie bekend geword onder gaste wat op soek is na 'n moeitevrye, privaatkampeerervaring. Die lodge bied 40 dubbelslaaptente, gedeelde ablusiegeriewe,'n ten volle toegeruste kombuis en ruim boma-area.
Omdat die lodge soeksklusief is, kan gaste die bosveld om hulle geniet terwyl hulle nog steedstoegang het tot aktiwiteite en geriewe by Forever Warmbad, soos die natuurlikemineraalhidro, spa, glygeute, swembaddens, riviervaart, branderpoel, spoedgeut,wildritte en baie meer.
Eiendomontvangs: 014 736 8500
Akkommodasiebesprekings:warmbaths@foreversa.co.za;www.foreverwarmbaths.co.za














