Reis

Luister: Sonbrand en braaiboud

Luister hier na Kobus Prinsloo se storie oor 'n gekampery tydens hoogsomer in die Kruger Nasionale Park. Waldimar Schultz lees die storie voor oor brandmerke en die ewige stryd om van die hitte te vlug.

Kliek hier om te luister

Laai die storie af

1) Regskliek met jou muis op die skakel hierbo.

2) Kies die opsie "Save link as"

3) Tik die naam waaronder jy die storie wil stoor in die vensterjie

4) Kliek op "Save"

* Die opname is gemaak in samewerking met Afrikaans.com. Kom deel in die lekker van Afrikaans en vertel ons hoe lyk JOU Afrikaans!

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM