Twee duplekswoonstellemet twee kamers elk, ruim sitkamer, een badkamer met stort in bad, (elkeen virvier persone). Stil buurt, seefront met see-uitsig. Raak aan die slaap met die branders se gesus.Goeie bedlinne en goed toegeruste kombuis. Paadjies al langs die strand of sitnet rustig op die stoep en geniet die see.
Toesluitmotorhuis beskikbaar virnormale voertuig. DStv (slegs Easy View-pakket), maar bring jou eie kaart as jywil. Genoeg restaurante in dorp. In ons aalwyntuin kan u ook dassies, muishondjiesen talle voëltjies besigtig.
Pragtigstesonsondergangtonele.
Kontak: 027 432 1530; malkopbaai@gmail.com














