Reis

Mik see toe by ATKV-Hartenbos!

ATKV-Hartenbos
ATKV-Hartenbos

Sakpas-gesinsvakansies by die see is moontlik met ATKV-Hartenbos se verskillende soorte akkommodasie waar jy per eenheid betaal en nie per persoon nie.

Voeg hierby 'n magdom aktiwiteite en ontspanningsgeriewe, 'n restaurant, kitskosafdeling en geriefswinkel en jy het alles wat jou hart begeer. Hartenbos is ook die ideale basis vanwaar mens jou vakansie verder kan inkleur met besoeke aan talle toeriste-aantreklikhede in die omgewing.

Kontak: 044 601 7200; hartenbos@atkv.org.za; hartenbos.co.za

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM