Dié familievriendelike oord is nettwee ure se ry buite Kaapstad, wat dit die ideale plek maak vir 'n vinnigewegbreek. Daar is 90 toegeruste selfsorg chalets waarin tot vier mense kanslaap - perfek vir families en vriende.
Daar is ook talle buitemuurseaktiwiteite wat afslag na die bekende Montagu warmwaterbronne, tennisbane,astro mini sokkerveld en verskeie swembaddens insluit.
Kontak: 071 349 2973;msprings@singergroup.co.za; www.montagusprings.co.za














