Reis

Ontspan na Hillston Farm, Middelburg

Hillston Farm
Hillston Farm

Braai in ons Boereoorlog-blokhuis of neem ? toer na dieBoereoorlogbarakke wat in 'n skeerstal omskep is. Verken die rivier op soek nafossiele. Dit is die perfekte plek om verskietende sterre te tel en die skaarsbloukorhaan op jou lysie af te merk.

Geniet 'n asemrowende sonsopkoms en ervaardie lewe op 'n plaas, of slaap laat en kry die rus in waarvan jy net kondroom...

Kontak: 082 322 4403; info@hillstonfarm.co.za; www.hillstonfarm.co.za

Hillston Farm
Hillston Farm

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM