Reis

Span uit in Porterville

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Porterville is 'n besonderse dorp met 'n verskeidenheid besienswaardighede. wat dit 'n tobestemming vir reisigers maak. Die pragtige plattelandse omgewing versterk sy aantrekkingskrag net verder.

Dit spog met 'n wye keuse van verblyfopsies - van bekoorlike selfsorgkothuise tot luukse gastehuise, gasteplase, afgesonderde blyplek in die berg en bekende kampeerplekke.

So jy kan maar weet: Porterville-akkommodasie maak voorsiening vir die smaak en begroting van alle soorte reisigers. Of jy nou 'n knus, rustieke ervaring of 'n weelderige bederfplek soek, Porterville-akkommodasie het ietsie van alles!

Sien meer hier: https://bergriviertourism.co.za/porterville-accommodation/bergriviertourism.co.za

Kontak 022 931 3732; porterville@bergriviertourism.co.za; https://porterville.bergriviertourism.co.za/porterville.bergriviertourism.co.za

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM