Diebinnebraai vorm deel van die oopplanleefarea, waarvandaan konsertinadeureoopmaak op die stoep, waar jy na die branders en pragtige sonsondergange kankyk. Volle DStv.
Die hoofslaapkamer het 'n koningin-grootte bed en 'n en suite-badkamermet 'n stort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en gebruik 'n apartebadkamer met 'n stort en bad.
Enkelmotorhuis, sowel as veilige parkering virnog 'n voertuig. Palissades en gekoppelde alarm.
Kom geniet Lambertsbaai sebuitelug restaurante, wynproe, branderplankry, 4x4- en fietsryroetes. DieWeskus op sy beste.
Kontak: 073 484 6903; carlinkotze@gmail.com














