Die Akrotiri-vuurtoring op Santorini is in die suidweste van die eiland en in 1892 opgerig. Dis een van die oudste vuurtorings in Griekeland en kry sy naam van die ruïnes van ’n Minoïese dorp wat in 4000 v.C. reeds bewoon is.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse tydskrifte en koerante, blitsvideo's, podsendings, luisterboeke en meer.