Sabaan-gasteplaas isgeleë tussen Sabie en Hazyview, en is 'n idilliese stukkie paradys in die hartvan Suid-Afrika se natuurprag! Ontsnap van die stadslewe se gejaag en herlaaijou batterye op dié rustige plaas.
Gaste kan uitsien na gerieflikeselfsorg-akkommodasie, die Krugerwildtuin waar hulle die wildlewe kan bewonder,die Panorama-roete, God's Window, verskeie watervalle en vele meer. Daar is ooktalle staproetes in dié mooi deel van die land.

Ons gewilde swembad enspeelpark is daar vir lafenis en pret; ons sorg vir 'n onvergeetlike ervaringvir jou en jou geliefdes.
Kontak 061 474 7524; bookings@sabaan.co.za













