In dié week kry alle Suid-Afrikaanse burgers gratis toegang tot Addo,Kgalagadi, Kruger en die Tsitsikamma-deel van die Tuinroete- nasionale parkwanneer hulle hul SA ID wys.
Dit sluit nie verblyf of aktiwiteite in die park in nie, maar is 'n guldegeleentheid vir enigeen wat so 'n besoek op hul wenslysie het (klik hier virnog inligting)!













