Teken in op Weg!se omvattende fotokursus - teen 40% afslag
Ons fotokursus isontwerp om jou te help om die basiese beginsels van goeie fotografie baas teraak en asemrowende oomblikke vas te vang wat jy vir altyd kan koester.

'n Eenmalige intekening gee jou onbeperkte toegang tot die lesse. Dis deur kenner-instrukteurs saamgestel, bevat gegradeerde lesse en vasvra-uitdagings,sowel as 'n sertifikaat van voltooiing aan die einde. Daarby kan jy dit enigetyd, op enige plek begin.
Van beginnertot gesoute fotograaf

As jy graag beterfoto's wil neem, maar nie die tyd het om jou kamera se handleiding te ontsyfernie, is dié kursus vir jou. In hierdie fotokursus sal jy die basiese beginselsvan fotografie leer, jou kamera beter leer ken, asook hoe om die regtetoerusting en tegnieke te kies om asemrowende fotos te neem.

Leer meer oor:
- Komposisie enraming
- Selfoonfotografie
- na-produksie: redigeringen die regte sagteware
- hoe om jou foto'sop sosiale media te plaas
- wenke en truuksvir al die modules

Wat kos dit? 'nEenmalige bedrag van R570 (gewone prys is R950) gee jou onbeperkte toegang tot27 lesse. Jy kan met 'n kredietkaart of onmiddellike EFT deur Payfast betaal. Dieafslag geld net tot einde September.
Lees meer enskryf https://neembeterfotos.weg.co.za/course/fotokursus/hier in.
Vang diesterrehemel vas

Dienagfotografiekursus is ideaal vir fotograwe wat reeds bekend is met die basiesebeginsels van fotografie en hul kennis wil uitbrei om die pragtige, somsontwykende naghemel vas te vang met nagfotografie. In hierdie kursus van 9lesse leer jy hoe om die maan, die melkweg en ander sterre af te neem en sal jytegnieke baasraak wat jou in staat stel om stergehalte nagfoto's te neem.
Leer meer oor:
- Algemene wenke entruuks
- Hoe om die maandie held te maak
- Die melkweg
- PhotoPills - watis dit?
- ‘Verf' metsterstrepe

Wat kos dit? R300 Die eenmalige betaling gee jou onbeperkte toegang tot die inhoud. Jy kanmet 'n kredietkaart of onmiddellike EFT deur Payfast betaal.
Lees meer en koopdie kursus https://neembeterfotos.weg.co.za/course/nagfotografie/hier.













