Ons het 'n sprankelendeswembad, kroeg, skemerkelkiedek, biertuin en 'n buitelugterras waar jy heerlikekos, bekroonde wyne en pragtige uitsigte kan geniet oor die verligte watergat.
Die avontuursentrum het 'n reeks aktiwiteite, soos begeleide ekskursies,natuurvlugte, skemerkelkieritte, en so meer om die natuurlike skoonheid van diearea te verken.
Kontak: 021 930 4564; reservations@sossusvleilodge.com; www.sossusvleilodge.com














