Reis

Spier Hotel & Wine Farm, Stellenbosch

Spier
Spier Hotel & Wine Farm, Stellenbosch Spier

Ruim kamers langs die Eersterivieris die karakter van die viersterhotel. Ons kamers is om ses binnehowe gebou, enelke binnehof het sy eie swembad. Die ontwerp herinner aan die Bo-Kaap ofMiddellanse See-dorpies waar voetgangers voorkeur kry.

Kontak:www.spier.co.za

Spier
Spier

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM