Reisigersdoen al sedert 1849 hier aan om hulle voorraad aan te vul, en ons hou dietradisie aan die gang deur eerlike kos, opwindende parings, gehalteboetiekprodukteen uitstekende wyn te lewer aan besoekers en inwoners.
Hier kan jy die bestegeniet wat die gebied jou kan bied. De Tol Farm deli is die proekamer vir Piekenierskloofwynen Carmién-rooibostee.
Kontak: 067 410 3315; detol@pkwc.co.za














