Leer ken die hasies, Rocky die haan en Roxy die hen. Daar is 'n heerlikespeelarea vir kinders. Ons het ook 'n geskenkwinkel en supermark vir joudaaglikse benodigdhede. Die lokaal met sitplek vir 120 is beskikbaar virfunksies en konferensies.
Kontak:oudeboschfarmstall@igen.co.za














