Die strandkothuis isonlangs opgeknap en die sonsondergange op die dek is waarlik wonderlik - genietjou skemerkelkie hier. Ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir twee, maar daar is'n tweede slaapkamer met twee enkelbeddens.
Geleë in 'n stil deel van die dorpnaby Blue Water Bay met veilige swemplek, goeie hengelplek en eindelose wit strand.Pearly Beach is twee ure se ry vanaf Kaapstad.
Kontak: 023 6261280; 072 447 5991; info@robertsonbackpackers.co.za; www.robertsonbackpackers.co.za














