Die oord spogmet 370 karavaan- en kampstaanplekke met krag met sewe ablusiefasiliteite watskaars sigbaar is tussen die mopanies, rooibosse en jakkalsbessiebome.
Diegesinsvriendelike oord bied iets vir ieder en elk regdeur die jaar, soos: 'nkinderspeelpark, binnenshuise rumatiekbad, swembad, wildritte, minigholf,tennis, seisoenale rolbal en jukskei, perdry, natuurroetes, restaurant, kroegen geriefswinkel.
Die oord is 'n klipgooi weg van die Beitbrug.
Eiendomontvangs: 015 539 0634
Akkommodasiebesprekings:tshipise@foreversa.co.za; www.forevertshipise.co.za














