Styl

3 styl-wenke vir kort vroue

(Magdel Muller)

Duimpie se maat? Moenie huil nie - lyk sentimeters "langer" met die modespan se 3 beste wenke wat boonop 3 nuwe tendense is! 

#1 Rompe of rokke met splete

Om selfs net ’n bietjie been te wys kan jou werklik laat langer laat.

Lady Gaga (1,55 m) wys been 

Embed from Getty ImagesNicole Richie (1,55 m) wys been 

#2 Uitklok-jeans

Indien jy uitklok-jeans dra, maak seker jou tone steek uit en dra dit verkieslik met hakskoene. Indien die jeans op die grond sleep, is dit nie reg vir jou nie. Jou tone of voete móét wys, want dit skep die illusie dat jy langer is.

Embed from Getty Images

#3 Lang jasse

’n Langer jas flous die mense rondom jou, aangesien jy langer voorkom. Maak net seker die jas pas jou perfek.

Natalie Portman (1,6 m) in ’n moulose lang jas

Onthou: Jy's perfek soos jy is. Maar vier jou uniekheid met jou eie styl en mode-gier.

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM