Styl

Beste plat skoene vir ’n aand uit

(Magdel Muller)

Jy hoef nie ná ’n aand uit met seer voete opgeskeep te sit nie. Hakke is mooi, maar soms moet jy hulle bêre en jou aand ten volle geniet. Daar is selfs bekendes wat reken dat plat skoene ook ekstra sjiek kan lyk by jou uitrusting. Hier's ’n paar plat skoene wat ons reken soms jou hoë hakke kan vervang.

Alexa Chung is een van die celebs wat gaande is oor plat skoene vir ’n aandjie uit.

Embed from Getty Images

Dié 3 uitrustings gee jou 'n riglyn hoe om plat skoene te stileer:

Uitrusting 1 

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Uitrusting-1-.jpg Uitrusting 1

Uitrusting 2

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Uitrusting-21.jpg Uitrusting 2

Uitrusting 3

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Uitrusting-31.jpg Uitrusting 3

Koop hier die bogenoemde skoene PLUS nog keuses van plat skoene

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM