Niemand wil ’n huis se geld uitgee op mode-items nie. Die modespan het 10 skatte onder R700 gevind - nou kan jy soos ’n miljoen rand lyk sónder om skuld te maak!

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6185/62475c769a2947cd909657356f55761c.jpg FOTO Instagram @styledumonde
Lyk soos ’n miljoen rand met dié bekostigbare items:
Lekker koop!
Amalia Uys is op ons voorblad dié maand. Kry nou jou September-uitgawe, dis die één lente-uitgawe wat jy moet koop!

https://www.mysubs.co.za/magazine/sarie













