Teen die tyd is dit 'n feit soos 'n koei: Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, het styl.
Klassiek, tydloos en koninklik.
Die hertogin het Maandag die koppe laat draai toe sy in 'n swart rok by die The Royal Variety-konsert opgedaag het.
Haar grimering was treffend met 'n neutrale lipkleur en haar kenmerkende rokerige oë. Haar lokke was in sagte golwe wat pragtig in 'n middelpaadjie stileer is.



Onlangs het Kate ook in 'n pragtige pers skepping verskyn. Wat dink jy daarvan?













