Styl

Dra oorbelle dié seisoen!

Die styl-ikoon Coco Chanel het eens gesê: "Voor jy die huis verlaat, gaan staan voor die spieël en verwyder een item." Kyk, ons stry nie met mademoiselle Chanel nie, less is more. Maar hierdie seisoen kan jy gerus jy oorbelle aanhou.

Oorbelle is groter as ooit (letterlik). En kan jou hele uitrusting transformeer. Moenie bang wees vir oorbelle wat ’n stelling maak nie, dis nou hoogmode.

Hier is van ons gunstellinge.

Kandelaar-oorbelle

Tossel-oorbelle

Rank-oorbelle (ear cuffs)

As jy die tendens wil probeer maar nog skrikkerig is vir iets té groot en bonkig, kies die klassieke hoepel-oorbel.

Bianca Terblanche

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM