'n See van swart het oor die Golden Globes se rooi tapyt gespoel. Ter ondersteuning van Time's Up, 'n beweging teen seksuele teistering, het aktrises en akteurs swart gedra. Die hutsmerk "Why we wear black" het die beweging op sosiale media gevolg. Bekendes soos Natalie Portman, Viola Davis, Emma Stone, Reese Witherspoon en self ons eie Demi-Leigh Nel-Peters, Mej. Heelal, het met dié kleur op die rooi tapyt verskyn. En van hulle, soos Emma Watson en Michelle Williams, het aktiviste as metgeselle gehad.
En kyk net vir Demi-Leigh:
SARIE se moderedakteur, Amaria Carstens, het haar 10 beste rokke vir die aand gekies.
Margo Robbie
Jessica Biel
Christina Hendricks
Catherine Zeta Jones
Eva longoria
Reese Witherspoon
Gillian Anderson
Emma Stone
Geena Davis
Diane Kruger
Susan Kelechi Watson
Daar was ook een teleurstelling op die rooi tapyt:
Blanca Blanco













