Die Indonesiese bruid Intan Azzahra en haar droomprins, Zendhy Zaen, het beslis ’n sprokiestroue gehad. Sy het nie net een nie, maar twee trourokke gehad, en albei het gelyk asof dit uit ’n sprokiesverhaal kom.
Haar eerste rok met delikate kralewerk is deur die Indonesiër Ivan Gunawanen ontwerp en het meer as 200 000 "likes" op Instagram gekry!
Haar tweede rok was rooi en net so mooi. Kyk net:
Bron: Popsugar













