Styl

Illoné Fourie

Ek wou net iets anders he as die ander meisies. Ek is met 'n prentjie in my kop na 'n ontwerper toe. Sy het die prentjie geteken en ek was in my skik daarmee. Sy het idees gegee van hoe sy nog bietjie my rok wil aanpas en ek het die heeltyd gewonder hoe die rok gaan lyk as dit klaar is. Asemrowend - is al wat ek kan se. Want dit is presies hoe ek dit sou wou gehad het.

Sien alle inskrywings

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM