Styl

Jana Le Grange

Ek het self my rok ontwerp,maar het my inspirasie van my gunstelling mode ontwerper, Vera Wang gekry! My rok is baie klassiek en dit pas ook by die Coco Chanel tema van ons matriekafskeid. Die charcoal en "vuil-pienk" kleurskema van my rok is baie in die mode en komplementeer my natuurlike voorkoms. Ek is 'n baie plat-op-die-aarde meisie wat nie baie hou van "bling" nie, en ek glo "less is more" , daarom is hierdie rok perfek vir my!

Sien alle inskrywings

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM