Styl

KLûK CGDT se nuwe winkel maak deure oop

Ontwerper Malcolm Klûk vertel hulle het lank gesoek na 'n nuwe gebou vir hul Kaapse winkel, maar Breestraat 47, ook bekend as The Townhouse, was nog altydophulwenslys. "Ons wou'nwinkel hê wat ??op sy eie staan,soosonswinkel inJohannesburg,en nietussen 'nvideowinkel en'n haarkapper ingedruk is nie.Ons is nie aanhangers van winkelsentrums nie, en ons wou hê ons winkel moet dieeksklusiwiteit enluuksheidwat ons bied, weerspieël," sê hy.Verder vertel hy hulle is lief virKaapstad en trots daarop om deelvandieWorldDesignCapital2014 te wees. Skakel 083 377 7780 of besoek www.kluk.co.za vir meer inligting.

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM