Die sterre het hul beste voet voorgesit vir die première van Mooirivier in Potch dié week.
Kry hul styl in die SARIE-winkel binne spree.
Anel Alexander se sexy rok van Style Republic
Aletté-Johanni se sjiek rok van Ruff Tung
Tim Theron se vrou, Juanli, se lang, stylvolle blou rok van Love by Enzoani
Hykie Berg se Melissa se rok is van Guess
Zetske van Pletzen het dié palmhandsak van Style Republic gekies om haar uitrusting af te rond
Bouwer Bosch het aantreklik gelyk in dié pak van Carlo G
Die jong ster Greg Kriek het mooi gelyk in sy donkerblou pak van C Squared
Kry jou rooitapyt-voorkoms HIER!
Kyk HIER na al die rokke op die rooi tapyt













