|
|
Tydens die 19de eeu het impressionisme ontstaan. Die anderste brush strokes inspireer dié gladde, gesofistikeerde styl. |
|
|
Eksperimentele en innoverende kunswerke is as avant-garde bestempel. Dié kleurvolle en asimmetriese haarstyl is net soos dié kunswerke pret en kreatief. |
|
|
Ekspressionistiese kuns is ryk aan emosie en word as hoogs subjektief beskou. Soos dié kunswerke is die haarstyle emosioneel van aard. |
Styl
Kuns inspireer die nuutste haarstyle

GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










