Styl

Liefde in 'n bottel

Diesel is nog altyd bekend vir speelse, vroulike geure, en Loverdose is geen uitsondering nie! Interessante note soos ster-anys, liquorice, vanielje en nartjie weerspieël dié parfuum se prettige natuur.

Die gesig van Loverdose is die 20-jarige Amerikaanse model Ashley Smith.

* Kyk hoe almal op Ashley verlief raak in die Loverdose-advertensie

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM