ek het die rok toevallig gesien toe ek saam met n vriendin gegaan het om haar rok te gaan haal en ek was dadelik verlief. Dit was die perfekte kleur en styl en dit was die enigste rok wat ek aangepas het. Dit is defnintief 'n rok wat ek graag weer sal wil dra want mens voel absoluut soos 'n prinses daarin.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM











