Styl

Mandy Moore verras by Emmy’s + Ons top-rokke

Mandy Moore FOTO Instagram / @thecut
Mandy Moore FOTO Instagram / @thecut (Annemie Lombard)

Die rooi tapyt was uitgerol en die jaarlikse Emmy's is gisteraand in Los Angeles gehou. Dié toekennings is die Oscars vir TV-kunstenaars en vanjaar het Game of Thrones weereens oorheers as wenners.

Volgens Magdel Muller, SARIE se mode-stillis, het baie bekendes geeksperimenteer met unieke uitrustings: "Verskillende trends het die rooi tapyt oorheers."

Mandy Moore het veral verras met haar uitrusting, en net weerens bewys dat jy rooi en pienk kan saam dra. Haar rooi en pienk afskouer-rok het definitief ‘n stelling gemaak.

Ander bekendess het ook weer geskitter gistraand by die Emmy's, en helder pienk, swart en blinkers was besonders gewild.

Die modespan se gunstelinge was:

Maisie Williams

Emilia Clarke

Naomi Watts

Caroline Ribeiro

Kirstin Cavallari

Watter een is jou gunsteling?

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM