Gisteraand het die 69ste MET-gala, die Oscars van die modewêreld, in New York plaasgevind. Dis die Metropolitan Museum of Art se jaarlikse kostuumbal en elke jaar is daar 'n ander tema waarvolgens die gaste moet aantrek.
Vanjaar se tema? Hemelse liggame: mode en die Katolieke verbeelding.
Amaria Carstens, SARIE se moderedakteur, het haar gunsteling-uitrustings gekies.
En die aand se wenner volgens haar? Die aktrise Zendaya.
"Zendaya het soos 'n moderne Joan of Arc gelyk," sê sy.

En hier is nog wenners volgens die tema.
Blake Lively

Gigi Hadid

Jennifer Connelly

Rooney Mara

Rosie Huntington-Whiteley

Zoe Kravitz

Wat dink jy? Wie was jou gunsteling?













