Styl

Michelle Williams se nuwe rooi kapsel

Michelle Williams se nuwe rooi kapsel

Sy het met dié nuwe kleur by die Amerikaanse tydskrif InStyle se Golden Globe-toekenningspartytjie opgedaag.

Michelle is vanaf 17 Februarie in die fliekMy Week with Marilyn te sien, waarin sy die rol van een van die bekendste blondines van alle tye, Marilyn Monroe, vertolk.

Watter haarkleur verkies jy vir Michelle se pixie-haarstyl?

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM