Ek is nog altyd mal oor pers gewees, ek wou anders wees om 'n kort rokkie te hê en 'n bostuk met baie detail en swarovski stene.My rok is van egte sy en verskillende skakerings van pers.. My ontwerper (Wilma du Plessis) ken my al baie lank en ken my styl..Sy weet ek is die "funky" een en wil altyd anders wees..
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM











