Styl

'n Dieper skoonheid met Clinique

Clinique het verlede maand 'n tjek aan die Look Good...Feel Better Foundation oorhandig. Dié organisasie bied werksessies vir kankerpasiënte aan waar hulle 'n 12-stap-velsorg-en-grimeerroetine leer om hul gemoed te lig.

Die R108 000 wat oorhandig is, is ingesamel deur ’n paar maande se verkope van die Clinique Dramatically Different-vogroom.

Die kankerpasiënte lyk pragtig ná die oormaak-werksessie deur Look Good...Feel Better-vrywilligers. Hier is hulle saam met die Clinique-span en die mense van die Look Good...Feel Better Foundation.

Foto: Peter Morey

<div data-embed24="Images" contenteditable="false" data-pos="Middle"><div class="slide"><img class="article-embed" title="Hugh Bennett, adjunkpresident van Clinique vir Europa, Afrika en die Midde Ooste (links), en Loren Dreyer, die algehele bestuurder vir Clinique Suid-Afrika (regs) oorhandig 'n tjek aan Margaret Houston van die Look Good...Feel Better Foundation." src="https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6226/dca5ec3d79fe48e58e0eef3c5c6a15d6.jpg" alt="Hugh Bennett, adjunkpresident van Clinique vir Europa, Afrika en die Midde Ooste (links), en Loren Dreyer, die algehele bestuurder vir Clinique Suid-Afrika (regs) oorhandig 'n tjek aan Margaret Houston van die Look Good...Feel Better Foundation."></div></div>

Hugh Bennett, adjunkpresident van Clinique vir Europa, Afrika en die Midde-Ooste (links), en Loren Dreyer, die algehele bestuurder vir Clinique Suid-Afrika (regs) oorhandig 'n tjek aan Margaret Houston van die Look Good...Feel Better Foundation .

Foto: Peter Morey

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM