Styl

Nuwe kenner in kleur

Die grimeerkunstenaar Jenna Menard se belangrikste taak is om interessante digitale-inhoud, wat Clinique se kleurvolle grimeerreeks uitlig, te skep. Dit sluit praktiese video's waarin sy maklike grimeerwenke wys in.

Jenna gaan ook saam met ander Clinique-afdelings werk om nuwe produkte, modes en grimeertegnieke te ontwikkel.

* Bly in voeling met Clinique op Twitter (Clinique_US), Facebook (Clinique) en YouTube.

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM