Styl

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware 

straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Mode-intern Yolandi Buurman dra: Hemp: Truworths | Romp: Cotton On |  Baadjie: Woolworths | Skoene: Topshop

Kry só Yolandi se voorkoms

Saartjie

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM