Die Amerikaanse ontwerper Jeremy Scott is bekend vir sy gewaagde ontwerp-idees. By sy onlangse modevertoning in Milan, Italië, het hy die skare weer twee keer laat kyk ...
Herwin was beslis die tema.
Van die items het gelyk soos verpakkingskarton:
Ander items is geskep uit ou horlosies, leerhandskoene en selfs ’n stortgordyn.
Embed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty ImagesEmbed from Getty Images
Maar die grootste skok was sekerlik die toiletrol aan ’n ketting wat soos ’n handsak om die skouer gedra is.

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/LOOK_12_desk.jpg
Sal jy tussen R1 000 en R12 000 spandeer aan items uit hierdie reeks?
Lees nou
Sokkies en hakke? Ja, dis ’n wenkombinasie













