Leef

Vasvra: Toets jou kennis van die week se nuus

REGSOM, VAN LINKS:  Kevin Anderson, Amor Vittone, Bobby van Jaarsveld, en die sangeres wat vandeesweek in Suid-Afrika optree (GettyImages, Facebook)
REGSOM, VAN LINKS: Kevin Anderson, Amor Vittone, Bobby van Jaarsveld, en die sangeres wat vandeesweek in Suid-Afrika optree (GettyImages, Facebook)

Die afgelope week is oorheers deur sokker, tennis en die ongelooflikereddingspoging in Thailand. Maar Duduzane Zuma, Amor Vittone en Bobby vanJaarsveld het ook die nuus gehaal. Kan jy onthou hoekom?

Joan van Zyl

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM