Ons nuwe webtuiste SARIE Draf Dit Af is 'n aanlyn platform watgeskik is vir mans en vroue van alle ouderdomme en liggaamtipes.Dit kombineer 'n eenvoudige weeklikse oefenplan wat vet verbrandmet 'n professioneel ontwikkelde kilojoule-beheerde eetplan. Die tweesaam verseker verstommende resultate.
Die oomblik wat jy inteken, kry jy toegang tot die hele SARIE DrafDit Af-plan, wat jy van jou rekenaar of enige mobiele toestel metinternettoegang af kan oopmaak. Dis nie nodig om 'n app af te laainie. Begin eenvoudig by Week 1, Dag 1 en volg die plan daagliks. Disontwerp vir groentjies sowel as dié wat vantevore geoefen het. Nou isdie kans om jou droomlyf te kry met SARIE Draf Dit Af.Jy sal resultate sien.
TEEN R499 KRY JY DIE VOLGENDE:
- 12-week-oefenplan watdeur 'n professioneleafrigter ontwikkel is
- Kragoefeninge wat jy tuiskan doen
- Maaltydplanne eninkopielyste vir 12 weke,uitgewerk deur dievoorste dieetkundiges
- Motivering enoefenwenke deur onsprofessionele afrigters envoedingkundiges
Vir meer inligting en om in te tekenbesoek sariedrafditaf.co.za













