Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse tydskrifte en koerante, blitsvideo's, podsendings, luisterboeke en meer.
Susan Cilliers is al 29 jaar 'n joernalis. Sy het 'n meestersgraad in joernalistiek en is die outeur van twee niefiksie-boeke: Die Stella-moorde en Huis van Gruwels. Sy is tans Netwerk24 se senior joernalis in Noordwes en staan ook dikwels in vir die nuusredakteur in die noorde.