Geen sneeuval word vir die volgende week oor die Vrystaat voorspel nie, maar ligte neerslae kan op die Lesotho-berge voorkom, sê Lungile Makondo van die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) in Bloemfontein. Van Donderdag (25/05) af word reën en donderbui
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse tydskrifte en koerante, blitsvideo's, podsendings, luisterboeke en meer.