Showmax het ernstige vordering gemaak om reekse wat hoog aangeslaan word en nêrens anders in 2018 beskikbaar is nie, na Suid-Afrikaanse intekenare te bring.
Die aanbieding groei steeds - en dit raak al hoe moeiliker om ons gunstelinge te kies - maar hiérdie 18 reekse behoort beslis op jou moetkyk-lys. En dis nie net ons wat dink dis goed nie. Al hierdie reekse het ten minste 7 uit 10 punte gekry op IMBD se internasionale punteleer.
18 uitstekende internasionale reekse
Doctor Who 8.7 op IMBD se internasionale punteleer
South Park (Ongesensor) 8.7 op IMBD se internasionale punteleer
Vikings 8.6 op IMBD se internasionale punteleer
The Deuce 8.1 op IMBD se internasionale punteleer
Younger 7.8 op IMBD se internasionale punteleer
Succession 7.7 op IMBD se internasionale punteleer
Harlots 7.7 op IMBD se internasionale punteleer
Casual 7.6 op IMBD se internasionale punteleer
Future Man 7.6 op IMBD se internasionale punteleer
The Magicians 7.6 op IMBD se internasionale punteleer
Impastor 7.6 op IMBD se internasionale punteleer
The Girlfriend Experience (18+) 7.2 op IMBD se internasionale punteleer
Marvel's Runaways 7.2 op IMBD se internasionale punteleer
Channel Zero 7.2 op IMBD se internasionale punteleer
Find Me in Paris 7.2 op IMBD se internasionale punteleer
The Last Post 7.1 op IMBD se internasionale punteleer
LA to Vegas 7.1 op IMBD se internasionale punteleer
Marvel's Cloak & Dagger 7.0 op IMBD se internasionale punteleer
Kyk hierna én meer by showmax.com
Het jy nog nie Showmax nie?
Moenie Vodacom en Showmax se spesiale someraanbod misloop nie. Vodacom-intekenare kry Showmax gratis vir drie maande, plus 15GB se data van Vodacom. Kanselleer enige tyd. Teken in by showmax.com/vodacom












