Het jy onlangs vir 'n kompetisie in die gedrukte tydskif of op een van Kuier se aanlyn platforms ingeskryf? Al die wenners sal hier aangekondig word nadat ons hulle telefonies in kennis gestel het. Kyk hier onder watter fantastiese pryse ons lesers gewen het!
SA Pork se Familiefees-kompetisie vir gunstelingresepte
'n Aanlyn kompetisie van 23 Junie tot 11 Augustus 2021
Hulle het R1 000 kontant gewen
- Marsha Jeftha
- Ingred Franklin
- Jan de Ruyter
- Rika Potgieter
- Mathea Kapp
- Karen Visser
- Bernice Leggett
Wenners van die SA Pork-resepteboek
- Rowan-Jazzwill Olivier
- Gertrude Petersen
- Johan du Toit
- Tanya Nel
- Louise Ganger
Vir enige navrae kontak Johan.Terblanche@media24.com.
Die borge van die pryse is verantwoordelik vir die aflewering daarvan binne 'n redelike tyd (8-12 weke).













